Afrikaans blog

Welkom my mense! Jy is by die Afrikaanse afdeling van my blog. Lekker lees!

afrikaans blog melissajavan

Ek doen blogging sedert 2016 in Engels en het vanjaar (2018) gevoel om ‘n skuif te maak na my moedertaal. Jy kan meer hiervan lees in die blog post “Afrikaans is nie maklik“.

Ek hoop ook om meer Afrikaanssprekendes aanlyn te ontmoet. Laat weet tog vir my waarvan julle hou om te lees.

Hier is blog posts oor…

Geldsake

Leefstyl

Moederskap