5 Lesse Wat Ek Geleer Het in die Vyf Jaar van Getroud Wees

5 Lesse Wat Ek Geleer Het in die Vyf Jaar van Getroud Wees

Ek en manlief vier ons vyfde huweliksherdenking op 14 Desember 2018. Hoe sê hulle: jy (en jou partner) moet sewe sakke sout eet, of so iets.

Een ding wat ek besef het is dat ek byna elke dag iets nuuts leer oor my man. Rerig!

En nou die dag toe kyk ek ‘n YouTube video waar die akteur Will Smith sê hy het iemand gesien toe hy en sy vrou, Jada 17 jaar getroud is. Toe sê die persoon vir hom: julle ken mekaar nog niks!

 

View this post on Instagram

 

Myself and the Husband. We met at a music festival in Oudtshoorn while I was a journalist intern in 2009. Weird thing, I didn’t even know I reported on his friend’s death a couple of months prior to our meet up. Years later I told him about reporting on it. Well it was years later, in 2012, when we starting chatting again and one day after coming back from another festival close to where I lived in Port Elizabeth, he asked to leave his guitar with me. Eventually we started dating and the rest is history. We will be married five years this year. How have you met your partner? #baetalk #husbae #mybeautiful #myfamily #myfineman #musicianswife #bloggingmom #samomblogger #southafricanblogger #sablogger

A post shared by Mel’s Postbox (@melissajavan) on

Nietemin, hier is vyf dinge wat ek uit my huwelik geleer het:

  • Moenie aanneem nie (Don’t make assumptions), veral as dit kom by huistake doen. Moenie vir jou partner dink nie en moenie dink hy (of sy) kan jou gedagtes lees nie.
  • Sommige van sy (of myne) besluite mag gebasseer wees op sy agtergrond/ hoe hy groot geword het/ sy geskiedenis.
  • Kommunikasie is baie belangrik.
  • Jy sal altyd iets nuuts leer oor jou man (of vrou) – of dit uit sy verlede is of ‘n nuwe ding is in sy (of haar) lewe.
  • Dis belangrik om na jouself om te sien (om ‘n breek te neem) en ook om jou partner toe te laat om tyd te neem vir homself.

lessons learned melissajavan 2

getroude lewe lesse melissajavan

melissajavan lesliejavan getroud

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *